Stalmaats 3: Anri se plan

R128,00

Anri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek. Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle. Anri-hulle besluit om ’n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reel. Maar dan gebeur ’n aaklige ding … Is Nomhle regtig skuldig? Sal die drie Stalmaats betyds kan uitvind wat gebeur het – voor dit te laat is vir Nomhle?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799356304

Number Of Pages

64

File Size

0.68 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-04-2012