Stalmaats 14: Rivierperde

R128,00

Die nuwe skooljaar het aangebreek! Anri, Megan en Karen kan nie wag om uit te vind watter nuwe Stalmaats-avonture op hulle wag nie. Die nuwe jaar skop af met ’n groot verrassing. Vinette het skynbaar ’n splinternuwe blaadjie omgeslaan. Sy het haar streke gelos en is skielik vriendelik met almal … sy stel selfs voor dat die Stalmaats ’n Omgewingbewarings- projek aanpak! Kan Anri-hulle haar hierdie keer vertrou?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799362244

Number Of Pages

64

File Size

2.43 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2013