Staan in die algemeen nader aan vensters is ’n bundel vol komplekse energie. Marais speel met stemme by tye liriese én wrang, somber én snaaks, nostalgies én hiperkontemporêr: van ’n herbeskrywing van die poëties-geykte Karoo-landskap tot die skyn-tragiese mymerings van ’n tuindwerg.Hierdie is jong, oorspronklike verse wat die alledaagse op sterk beeldende maniere met betekenis en betowering laai.

Staan in die algemeen nader aan vensters
R178,26
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624052418 |
Number Of Pages | 80 |
File Size | 0.35 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 28-04-2011 |