Spring

R128,00

Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. ’n Dom video wat jy maak om ’n meisie te beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry ’n bynaam ”“ die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het opwindende en gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799362275

Number Of Pages

80

File Size

2.94 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2013