Spookskip

R152,17

In ’n winkeltjie vol skeepsaandenkings in Houtbaai snuffel die tweelingbroers, Christo en André, ’n klein swart glasflessie uit. Die eienaardige rooi gloed en dowwe geluide wat een nag uit die flessie kom, is die begin van ’n opwindende speurtog waaroor enige avontuurlustige jong leser net kan droom!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624053750

Number Of Pages

96

File Size

1.73 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-04-2011