Parys. Die stad van romantiese straatkafees. Aantreklike ouens. En boonop die modehoofstad van die wêreld. Lindie en haar vriendinne kan nie wag vir die toer na Frankryk nie. Maar sommer op die lughawe begin dinge al skeefloop …
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780799376159 |
Number Of Pages | 87 |
File Size | 1.08 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-05-2015 |