Willem is ‘n speurhond, opgelei deur die Internasionale Polisiediens. Hy en sy huismens, die twaalfjarige Adriaan Senekal, reis die wêreld vol agter die grootste skelms aan; dit terwyl Adriaan se ouers dink hy is op ‘n sokkertoer.
![Speurhond Willem op reis](https://img2.snapplify.com/dbf9072383850a33170a7f4ce908a1a2/nbpublishers/9780624056805.jpg)
Speurhond Willem op reis
R139,13
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624056805 |
Number Of Pages | 144 |
File Size | 6.34 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 26-05-2010 |