Speurhond Willem in Australië

R139,13

Willem is weg! Adriaan doen speurwerk en vind uit dat Sherlock, Willem se seun, as snuffelhond in Australië werk. Die storie loop dat Sherlock kop in een mus is met ‘n berugte smokkelbende. Adriaan weet dat Willem hom beslis nêrens anders as in Australië bevind nie – besig met sy eie snuffelwerk om sy seun se naam in ere te herstel. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624090380

Number Of Pages

128

File Size

1.92 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-08-2020