Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise

R108,70

Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer sy speursake soos ‘n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie ‘n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op ‘n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers. Hy moet ‘n geheimsinnige rekenaarspeletjie genaamd ​Towertuin opspoor, voor dit dalk te laat is . . .

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780798169875

Number Of Pages

80

File Size

4.27 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-07-2015