Sophia se beskermengel

R90,00

Sophia Joubert en haar skoonfamilie keer na afloop van die Anglo-Boereoorlog terug na die familieplaas – sonder vee en sonder kos. Geoffrey Doubell, die halwe Engelsman, help die Jouberts om weer op hul voete te kom. Elke keer as Geoffrey na haar kyk, bruis Sophia se bloed. Sy sien in Geoffrey se oë ’n treurigheid wat nie wyk nie. Dié man ken ook verlies. Sophia is nie die enigste een wat in hom belangstel nie. Durf sy hoop op ’n tweede liefde?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624085638

Number Of Pages

224

File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-05-2018