Soos honde van die hemel

R143,48

Ruud, ‘n gewone Suid-Afrikaner, kind van ‘n bruin vrou en ‘n Nederlandse diplomaat, keer nĂ¡ dekades terug om sy verlede na te speur en verslaggewing te doen. In die spitstyd voor 1994 word die enigmatiese maar ruimhartige Anne, wat woon in die gerestoureerde kothuisie waarin hy self lank gelede (as Roedie) saam met sy grootouers gewoon het, sy skakel met hede en verlede in Suid-Afrika.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624058830

Number Of Pages

312

File Size

0.79 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-03-2013