Sonder Chocolate Charlie

R139,13

Op Solitaire is alles in rep en roer voor die koms van Nell se niggie en haar twee kosskoolvriendinne. Hulle bring hulle perde om in die Aprilvakansie finale afronding te kom doen vir ‘n groot kompetisie. Nell sukkel nog om die ongeluk wat sy maande tevore met haar perd Chocolate Charlie gehad het, te verwerk. Geen ander perd kan Charlie se plek inneem nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624058762

Number Of Pages

144

File Size

0.61 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-10-2012