Sommer net

R80,99

Orpa ontmoet Leon by die binnenshuise wêreldkampioenskappe vir boogskutters en hulle raak gou vriende. Ongelukkig beskou sy vennoot en dié se vriendin haar as buitestander en hulle wys dit op vreemde maniere. Sien Orpa kans vir die driemanskap?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799357837

Number Of Pages

108

File Size

0.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-11-2012