Soldaat

R195,65

Reynardt Hugo speel Dr Tertius in Binnelanders en was lid van die popgroep ADAM. Tog, agter al sy sukses was daar ’n diep gewonde siel. Reynardt praat eerlik oor sy grootword jare en die  die gevolge van sy dade. Vandag is Reynardt se lewe ’n getuienis is van hoe God ’n storie van hartseer in ’n storie van hoop kan verander. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322074

Number Of Pages

192

File Size

1.05 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-02-2021