Soeter as heuning

R80,99

Ná ’n kapingstragedie word Debbi as lyfwag opgelei. Sy pas Erhard Mahler, skatryk bankier, se kind op. Hy glo sy is bloot au pair. Tonia se lewe is in gevaar, maar haar pa is klaarblyklik haar grootste bedreiging.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799349078

Number Of Pages

200

File Size

0.49 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-03-2011