Lizanne se vakansie loop lelik skeef toe haar ma haar afpers om met die vatterige Gerhard Kreefkloue op te maak. Sy het dan so pas met die super-cool Ryno Thiart begin uitgaan! Wat kan sy dóén om haar lewe en haar vakansie te red?
![Soene op 'n Suzuki](https://img2.snapplify.com/b28ba64e2299a64f3c5b8cb238778ba0/nbpublishers/9780798156837.jpg)
Soene op ‘n Suzuki
R126,09
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798156837 |
Number Of Pages | 120 |
File Size | 0.39 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 28-04-2013 |