Soen

R160,87

Peet Rautenbach is Algoa Hoër se hoofseun: hoogs intelligent en met baie talent in musiek, kuns en redenaars. Daarby is Peet ‘n voorbeeldige seun in die oë van sy pastoor-ouers. Maar Peet het ‘n swakheid: sy obsessie met die onderwyseres Scarlett Reynolds. Dit maak die deur oop vir talle aanslae op hom, en wat hom uiteindelik amper sy lewe kos.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624081975

Number Of Pages

172

File Size

1.14 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-11-2017