Soekmekaar

R247,83

Category:

In hierdie boek vertel Dana Snyman van begrafnisse, troues en ‘n skoolreünie, van sy ma en Katrina en van die Bogosi-familie wat ook sy familie word; stories van hoe ons oor grense heen na mekaar probeer uitreik. Hoe ons mekaar soek maar nie altyd vind nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624088677

Number Of Pages

240

File Size

3.42 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-09-2019