So was dit

R230,43

Johan van Wyk beskryf ’n platteland propvol enigmatiese karakters en ongewone gebeurtenisse. Saam met hom betree jy die wêreld van Stefaans-sonder-sokkies, die Beenpense van Draaikraal, ant Hettie Poortjies en Gert Kriedoring – en ’n era van eenvoud en outydse waardes. Sy stories gaan oor windpompe, skuurdanse, die uitgestrekte vlaktes van die Hantam, Aga-stowe, baaisiekels, boorgate . . . en mense wat teen die armoede in probeer boer. Dit verklap egter ook iets van die lewensreise waarop ons gaan en dit wat ons in ’n leeftyd oor dinge soos liefde, verlies, geluk en sterflikheid leer.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624055846

Number Of Pages

240

File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

10-04-2013