Johan van Wyk se stories voer jou weg na ‘n Suid-Afrika van ouds vol verbeeldingryke karakters met name soos Daantjie Doodlieg, Bont Schalk en Klein Willem Wolwedans. Van Wyk vertel ook van vandag se Suid-Afrika – ‘n wêreld ver verwyderd van die era van padkafees, Pepsi floats en koue skaapnek uit ‘n saalsak. Sy verhale handel oor universele temas en bring nuwe insigte oor die lewe, die verlede en vandag se wêreld.
So is dit nou
R230,43
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624080213 |
Number Of Pages | 263 |
File Size | 0.77 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 06-09-2016 |