Slym en die gogga-sirkus

R123,00

Die gogga-sirkus is hier! Slym en die paddas in juffrou Plat Anna se klas is baie opgewonde oor die pragtige rooi-en-wit sirkustent. Daar is slakke wat suigstok-toertjies doen, sprinkane baljaar op trampolines en die krieke oefen vir die sirkus-simfonie. Maar iewers sluip ’n skelm met bose planne rond ”¦ Sal slym en sy beste vriend, Paddavoet, ’n plan kan maak voordat dit te laat is?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799359916

Number Of Pages

80

File Size

8.78 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-03-2013