Slym en die beker van geluk

R128,00

Koning Kwaak, die paddakoning, kom Paddavlei toe! En hy bring boonop die Beker van Geluk saam. Enigiemand wat daaruit drink, sal sewe jaar lank dolgelukkig wees. Slym en die paddas in juffrou Plat Anna se klas kan nie wag om te sien wie gekies gaan word om uit die beker te drink nie. Maar dan gebeur ’n vreeslike ding …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799359923

Number Of Pages

80

File Size

25.28 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-03-2013