Slym: die wêreld se heel eerste wurm in ’n paddakonsert

R123,00

Daar gebeur nooit iets opwindends met wurms nie. Hulle kruip maar meestal op die grond rond op soek na iets om te eet. Of hulle seil teen ’n boomstam op om aan vars blare te kou. Wanneer twee wurms mekaar toevallig raakseil, praat hulle ook maar min. Die een sal dalk vra: “Wat doen jy vandag?” En die ander een sal antwoord: “Niks, en jy?” “Niks.” En dit is ook so. Niks gebeur ooit met wurms nie. Maar daar is altyd ’n uitsondering…

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799359909

Number Of Pages

42

File Size

7.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-03-2013