Slimkoppe Is ek reg vir skool? ePDF (perpetual licence)

R142,00

Kies slim vir ʼn skitterende toekoms!
Geskryf en goedgekeur deur ʼn ervare span kenners van kleinkindontwikkeling in Suid-Afrika. Dié waardevolle boek is perfek om seker te maak dat jou kind vir die laerskool gereed is.

Besoek www.slimkoppe.co.za vir meer inligting oor die Slimkoppe-reeks.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
Authors

, , , , , ,

Language

Publisher

ISBN

9781775788447

Number Of Pages

128

File Size

27.99 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

04-11-2013