Slim vang … die grap!

R86,96

Hier is nog sowat 100 nuwe, oorspronklike grappe vir laerskoolkinders, volgens die wenresep van die eerste titel (Hoe meer haas, hoe minder wortels, 2014), en volgens onderwerpe bymekaar geplaas. Maja Sereda se lyntekeninge in swart en wit bring die humor nog verder uit.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780624073222

Number Of Pages

64

File Size

3.80 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

10-07-2015