Hierdie opspraakwekkende roman fokus op die burgeroorlog in Angola, soos gesien deur die oë van ’n TV-joernalis. Die joernalis het empatie met die verminkte slagoffers van die oorlog, veral vroue, maar sy moet professioneel bly in haar opname van ontstellende onderhoude en tonele. Die roman toon dat in ’n oorlog almal uiteindelik slagoffers word.

Slagoffers
R234,78
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624078463 |
Number Of Pages | 173 |
File Size | 0.55 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 17-07-2016 |