SLAAG Rekeningkunde Graad 12 KABV Digital edition

R104,35

SLAAG Rekeningkunde se volledige oorsig van die Graad 12 KABV Rekeningkunde-kurrikulum sal jou help om vir â?’n suksesvolle eindeksamen voor te berei. Hierdie gids voorsien jou van: waardevolle wenke oor hoe om die Rekeningkunde-eksamen te benader, volledige definisies en verduidelikings, uitgewerkte voorbeelde voorbereidingsaktiwiteite gebaseer op tipiese eksamenvrae, antwoorde vir al die aktiwiteite. Graad 12 Rekeningkunde kort en kragtig saamgevat! Ander titels in die SLAAG-reeks: Fisiese Wetenskappe, Geografie, Landbouwetenskappe, Lewenswetenskappe, Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid Graad 12-titels beskikbaar in die PASS-reeks. Accounting, Agricultural Sciences, English, Geography, IsiXhosa, IsiZulu, Life Sciences, Mathematics, Mathematical Literacy, Physical Sciences, Romeo and Juliet, Sepedi, Sesotho, Setswana, Siswati

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9781139696845

Number Of Pages

0

File Size

10.07 mb

Format

EPUB

Published

01-01-2014