Nina O’Neill se troetelnaam is dalk Skoonlief, maar sy’s ‘n meisie wat jy nie sonder handskoene aanpak nie. Hierdie polisie-inspekteur is taai – daarvoor het haar vyf broers gesorg. Na ‘n onderonsie met ‘n invloedryke persoon kry Nina opdrag om aan te sluit by die sekuriteitspan van Quinn Chauncey, wêreldberoemde dirigent.

Skoonlief en die dirigent
R82,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624050582 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 0.48 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-09-2011 |