Skeur

R133,91

Maria droom nie juis oor die toekoms nie, maar sy’t altyd gedink hulle het darem een. En nou skielik is die verlede al wat daar is. Hulle sê die Nightshifts gaan alles vernietig. Vrydag 21 Julie is dalk die laaste dag. Die dag waarop Luan haar nooi na ’n kuier by sy huis saam met die skool se gewildste kinders. Maar ken sy enige van hulle werklik? 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798182133

Number Of Pages

192

File Size

0.39 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-06-2021