Skepelinge: Aanloop tot ‘n roman

R286,96

Skepelinge is ’n impressionistiese betragting van die vroeë koloniale tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, gebaseer op die skrywer se kennis van die VOC-tyd en die skeepvaart. Self het hy dit beskryf as ’n ‘hibriede skepping . . . wat in laaste instansie beoordeel moet word as produk van die skeppende verbeelding eerder as van navorsing’.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798176118

Number Of Pages

576

File Size

1.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2017