Skarlakenkinders

R182,61

Vyf uiteenlopende vroue wat deurgeloop het onder groot wreedheid kom op ‘n afgesonderde plaas in die middel van die Sederberge bymekaar. Om gesond en heel te word. In die loop van die paar dae werk God met elkeen van hierdie vroue en breek mure af. Maar dan begin die verdwynings, en elkeen moet leer wat dit verg om werklik te doen wat God van jou vra.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780796321671

Number Of Pages

272

File Size

0.73 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-06-2019