Skarlaken

R213,04

Janien Steyn word dood gevind, grotesk gerangskik op ’n fiets in haar trourok, met ’n lang rooi sleep. Afgetrede polisieman Jaap Reyneke plaas sy hoop op Sarah Fourie, ’n kuberkraker, om die saak op te los. Janien was ’n suksesvolle kunstenaar en op die punt om te trou. Waarom het sy haar rekenaar se geheue skoongevee voor haar dood?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798170451

Number Of Pages

384

File Size

0.92 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-09-2015