Skadukant

R230,43

Die lyk van ’n vrou wat op die strand gevind word, ruk die rustige Murraybaai, veral wanneer dit blyk swanger vroue word geteiken. Dan word Deirdre O’Brien ook deur die gemaskerde moordenaar geteister. Sy word die prooi in sy kat-en-muis-speletjie. Hy wil haar knak en haar lewe steel; sy gaan dit nie toelaat nie. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795709883

Number Of Pages

272

File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-08-2020