Skadujagter

R139,13

17 jarige Heibrandt bevind homself in ‘n buitengewone skool, waar hy deur streng sekuriteit dopgehou word. In groepsterapiesessies word hy aangemoedig om sy lewensverhaal te vertel. Geleidelik ontvou die nagmerrieverhaal van hoe hy hier beland het – met ‘n verband om die gat in sy kop. Hierdie sielkundige riller neem die leser op ‘n spanningsvolle reis, waarin die grense tussen werklikheid en hallusinĂªre beelding getoets word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798177306

Number Of Pages

148

File Size

0.44 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-08-2018