Rachel, ’n huiswerker van Mosambiek, se dogter sterf tragies onder die sorg van haar Suid-Afrikaanse werkgewers. Sy word gekonfronteer met ’n onmoontlike keuse: bedank sy en keer terug na die armoede van haar geboorteland, of bly sy werk vir die mense wat verantwoordelik is vir die dood van haar kind?

Sink
R243,48
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624081357 |
Number Of Pages | 208 |
File Size | 0.62 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-02-2017 |