Simon van haar hart

R80,99

Simon het haar laat besef hoe ’n man se oë met dieselfde intensiteit as hande aan ’n vrou kan raak. As deel van die Kasteel-hotelgroep se topbestuur, moet Ellen sy aandag verduur, solank niemand ernstig raak nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799350159

Number Of Pages

199

File Size

0.63 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-12-2010