Sewe-en-veertig

R221,74

Mosela Mosholi, ’n ou pel, bel Sarah op ’n wintersoggend wakker. Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah sleep haarself uit die bed en bel vir Jaap. Mosi is in die moeilikheid en Jaap is al raad wat sy het. Nog ’n verbluffende roman deur die meester-krimiskrywer Irma Venter.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798178259

Number Of Pages

388

File Size

2.26 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2019