Sewe dae

R82,61

Esmerelda wen sewe dae in die teenwoordigheid van die ryk, egoïstiese Pierre Vaz. As Pierre se privaat vliegtuig ’n noodlanding in die wildernis moet uitvoer, vererger die situasie. Humeure vat vlam en emosies seëvier. En Esmeralda moet mooi kophou sodat sy heel deur die sewe dae kom. . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624052111

Number Of Pages

224

File Size

0.71 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011