Meer as 60% van kinders ken nie ’n pa nie. Hierdie gebrek aan ’n pa lei dikwels tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort. Julian Jansen ondersoek hierdie fenomeen en hoe die probleem aangespreek kan word. Hy bespreek dit vanuit ’n praktiese én geestelike perspektief en betrek onlangse navorsing en gemeenskapslede en verweef sy eie storie tussenin.
Seuns sonder pa’s
R178,26
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796322104 |
Number Of Pages | 208 |
File Size | 0.39 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 15-02-2021 |