Seks & drugs & boeremusiek – die memoires van ‘n volksverraaier

R260,87

Hierdie boek is Koos Kombuis, kultus Afrikaanse sanger en skrywer, se baie gewilde eerste outobiografiese roman, waarin hy met humor en eerlikheid vertel van sy gekwelde jeugjare en sy rebelse jare as jong sanger, toe hy saam met ander musikante die uitdagende Voƫlvry-beweging begin het, drugs gebruik het en botsings met die establishment gehad het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798167437

Number Of Pages

294

File Size

2.05 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-05-2014