Seesand, sonbrille & smokkelaars

R145,00

Lindie-hulle kan nie wag om op Seesterbaai te gaan vakansie hou nie. Vyf dae van sand, see, son … en daar aangekom, ontmoet hulle boonop twee sexy lewensredders! Maar alles is nie pluis op Seesterbaai nie ”“ iemand is met skelmstreke besig wat Lindie-hulle in groot moeilikheid kan laat beland …

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799356021

Number Of Pages

144

File Size

0.57 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-11-2011