Seep, skuim en skrop – natuurlike produkte vir jouself en die huis

R152,17

Seep, skuim en Skrop bevat meer as 100 maklike resepte wat vir die liggaam en die huis ontwikkel is. Daar is hoofstukke oor gesigsprodukte, haarprodukte, behandeling vir hande en voete, asook produkte vir kinders, babas en swangerskap.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432302993

Number Of Pages

160

File Size

9.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-11-2013