‘n Handboek om Scratch programmering by die skool aan te bied. Elke les verduidelik ‘n paar nuwe blokke in Scratch en leerders word deur die probleem oplossing siklus begelei om self programme te skryf. Die temas is eg Suid Afrikaans en sluit aan by wetenskap, wiskunde, tegnologie en ingenieurswese onderwerpe. Jy kan hierdie handboek vanaf die Snapplify App op jou drukker druk. Gedrukte boeke beskikbaar van www.textbooks4u.co.za
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781991200631 |
Number Of Pages | 198 |
File Size | 7.29 mb |
Format | |
Edition | 1 |
Published | 19-03-2021 |