Sanri Steyn 5: Die monsters van middernagstad

R128,00

Sanri se neus begin kriewel toe ’n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Müller se oulike skoothondjies ’n oomblik lank in ’n monster verander … En dan begin troeteldiere in Raaiselfontein verdwyn …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799378917

Number Of Pages

49

File Size

5.47 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2016