Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat

R128,00

Sedert sy in Raaiselfontein kom bly het, het Sanri haar eie koerant, Die Raaiselfontein Gazette, begin. Toe daar nuwe intrekkers oorkant die straat is, begin Sanri se neus kriewel ”“ soos altyd wanneer sy ’n lekker sappige storie ruik. Sanri is doodseker hulle nuwe bure is aliens. Sy moet net die bewyse kry, anders kan sy vergeet daarvan om ’n storie daaroor te skryf.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799367027

Number Of Pages

52

File Size

4.24 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-07-2014