Samoe(r)sareis

R200,00

Category:

Johan Bakkes kies altyd maar die smalle weë, dáár waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie. Hy gee veral aandag aan die “Boksombende” wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154918

Number Of Pages

192

File Size

0.97 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011