In Samba neem sy die leser op wêreldreise en binnetogte, sy vertel hulle van plekke wat sy gesien het, ervarings wat sy gehad het en mense wat sy ontmoet het. Dis ’n boek wat lesers sal wys dat ’n mens kan dans te midde van teëspoed en ander dinge wat die lewe op ons pad bring.
Samba
R169,57
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796315755 |
Number Of Pages | 80 |
File Size | 0.68 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 19-11-2012 |