Salf vir haar hart & Evan se pizza

R30,43

Salf vir haar hart – Antoinette Venter Liezel het haar hart toegemaak, totdat haar buurman, Reghardt, met haar geliefde kat opdaag. Maak hy die skoenlappers in haar maag wakker? Ja. Droom sy snags van hom? Gewis. Fassineer hy haar? Beslis. Is sy verlief op hom? Dalk. BONUSKORTVERHAAL! Evan se pizza – Cecilia Steyn “Jy weet, as jy net vir hom jou selfoonnommer gee, hoef ek nie elke dag pizza te eet nie.” Danika werk vir die beste Italiaanse restaurant in die dorp, maar skuil daar meer agter haar gunstelingkliënt se begeerte om twee keer per dag pizza te eet?

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799395396

Number Of Pages

60

File Size

0.43 mb

Format

EPUB

Published

01-06-2019