Sagie is

R275,00

 Dis vier jaar ná Sagie se pa die boeldouser gehuur het. Sagie het opgehou met sy bouery. Deesdae het hy te veel verantwoordelikhede, van ploeg en saai tot planne maak. Ten spyte van sy onskuld, leer hy om slim te wees waar die honde hom gebyt het. En hy vind darem ’n maat in Sofia, wat nie meer soos ’n seunskind lyk of aantrek nie. Die verlange na Ansie bly. En Sagie weet hy haar moet soek. Eers op die trein Makkadas en dan verder, noorde toe. Hy sal soek tot hy haar kry.  

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798183642

Number Of Pages

128

File Size

0.43 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

03-03-2023