Lexi moet die eetplek Sabina’s op Simonsrivier aan die gang kry. Plotseling het sy te kampe met: ‘n ding vir ‘n kunstenaar met sondige heupe, sielkundige probleme én ‘n meisie; ‘n kok met ‘n wilde kyk in sy oë; ‘n bankrekening wat al verder in die rooi terugsak en Sabina’s se mediabekendstelling wat soos ‘n hoëspoed Japannese trein nadersnel.

Sabina’s
R82,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624052098 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 0.52 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |